Jerry Lewis

Moet nie verwar word met die Amerikaanse rock 'n roll en countrysanger, Jerry Lee Lewis nie.

Jerry Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Levitch
Geboorte 16 Maart 1926
Newark, New Jersey
Sterfte 20 Augustus 2017 (op 91)
Las Vegas, Nevada
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7, insluitende Gary Lewis
Beroep(e) Komediant, akteur, draaiboekskrywer, rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, en sanger
Aktiewe jare 1931–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jerry Lewis (16 Maart 1926 – 20 Augustus 2017) was 'n Amerikaanse komediant, akteur, draaiboekskrywer, rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, en sanger van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cinderfella (1960), The Ladies Man (1961), The Nutty Professor (1963), en The King of Comedy (1982).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search